Redes om 'n Waardasie te kry

Redes waarom u 'n waardasie op u eiendom mag benodig spruit uit die volgende situasies:

  • Verkoop van eiendom
  • Koop van eiendom
  • Versekering van eiendom
  • Eiendom waardasies
  • Redes vir die registrasie van servitute
  • Belasting op eiendom
  • Maatskappy verkope van eiendomme en aandele waarde
Maize Farm

Ons bied waardasies op enige eiendom, in al 9 provinsies.